Jaarboeke

Lewensoriëntering 221


 
Modulekode JLO 221
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud

Die fokus van hierdie module is op die kindersielkundige afwykings soos depressie, eetsteurnisse, riskante gedrag, selfmoord, dwelmverslawing en verlies. Hierdie onderwerpe sal gekoppel word aan basiese beradingsvaardighede wat in JLO 221 behandel is om die student toe te rus om hierdie afwykings en uitdagings te hanteer.

Modulekrediete 16.00
Kontaktyd 2 lesing per week
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences